"Healthy skin, beautiful you".
Natuurlike velsorg vir ‘n sprankelende voorkoms
Chosen Skincare se produkte word spesiaal met baie liefde gemaak vir alle veltipes, veral die delikate en sensitiewe vel. Dit is 100% natuurlik met ‘n verskeidenheid van òf Suurstof Aktiewe Bestanddele, Suiwer Essensiële Olies of Organies. Vry van Sulfaat en Parabens. Mag elkeen wat hierdie produkte gebruik, ‘n nuwe skoonheidservaring beleef